My gedagte vir die week! .....ons God sorg goed vir - TopicsExpress



          

My gedagte vir die week! .....ons God sorg goed vir almal wat Hom dien en Hy straf almal swaar wat Hom verlaat. My God ek is skaam, ek het nie die vrymoedigheid om my kop voor U op te tel nie. My sonde is hoog opgestapel. Maar wat kan ek se, my God, na die dinge. Ek het U gebooie oortree. Wat my oorgekom het, het gekom deur my slegte dade en my baie oortredings teen U. My God U was spaarsaam met die straf op my sonde, U het van my laat oorbly. En na alles wat oor my gekom het, kom ek en steur ek my weer nie aan U gebooie nie! (aangehaal uit Esra 9 en verpersoonlik deur myself)
Posted on: Mon, 12 Aug 2013 05:54:16 +0000

Trending Topics



href="http://www.topicsexpress.com/Wanting-to-Trade-for-4x4-R31-Skyline-Series-3-Ti-all-electric-topic-651337688266056">Wanting to Trade for 4x4: R31 Skyline Series 3 Ti (all electric,
Bloguri, Bloggeri si Cititori Aceia care urlă cu furie la
Jesus loves me! This I know, For the Bible tells me so. Little

Recently Viewed Topics




© 2015