Nou groet ek eers weer. Nou vir kosmaak en stryk :( Sien julle - TopicsExpress



          

Nou groet ek eers weer. Nou vir kosmaak en stryk :( Sien julle weer later as ek kansie kry. 12. Kos vir kampeerders met idees vir kampering PERI-PERI PASTASLAAI: [ BRON ONBEKEND] 1pk 500g Pasta [Gnocchi] 1k Tamatiesous 1k Suiker 1k Olie 1k Druiwe Asyn 2 van 250ml bottels Knorr Peri-peri Sous 4 Groot uie [fyn gekap] 6 Groen/Rooi Rissies [gekap] SO MAAK MENS: Kook pasta vinnig in diep water met sout en 1E Olie, dreineer en spoel af Smelt bestandele saam oor medium hitte Roer Uie en Rissies saam en roer goed deur Voeg Pasta by en roer liggies deur Laat staan oornag Bedien warm of koud [Hou lank in die yskas] Luka
Posted on: Tue, 03 Sep 2013 10:20:41 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015