Onthou die klein dingetjies in die lewe, is wat geluk bring! Nie - TopicsExpress



          

Onthou die klein dingetjies in die lewe, is wat geluk bring! Nie die groot goed nie.‘n Vriendelike glimlag, spesiale herinneringe wat saam met vriende en familie gemaak word.Geld kan sulke dinge nie koop nie.Laat God toe om jou geluk te herstel.Laat Hom toe om jou te kom vul met nuwe krag vir die nuwe dag. Hy het jou nog nooit n oomblik verlaat nie.Hy stap nog HEELTYD langs jou.Hy sal jou ook vandag dra as jy nie meer kan nie.Bid net, en vra Hom!
Posted on: Fri, 21 Jun 2013 07:58:46 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015