Post 10450 "Ouens ek het n vraag vir julle..... Nou ek weet almal - TopicsExpress



          

Post 10450 "Ouens ek het n vraag vir julle..... Nou ek weet almal se altyd as n ou met jou wou praat sou hy, maar ek wil nou hoor of dit regtig die saak is want ek en n paar friende was op vakkansie en daar was die ou wat gelyk het asof hy belangstel en my vriendin dink ook hy het belang gestel in my maar nou na die vakansie praat ek en hy glad nie meer nie, so basies wat ek wil weet is... is dit okay as ek hom sou mesg. of moet ek maar net van hom vergeet??"
Posted on: Fri, 04 Oct 2013 07:44:12 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015