Post 5879 Dit is vir my so verskriklik. Ek probeer alles in my - TopicsExpress



          

Post 5879 Dit is vir my so verskriklik. Ek probeer alles in my vermoe om my ou gelukkig te maak ek doen absoluut niks om dit te verdien waardeur hy my sit nie...hy verneuk permanent en ek kan net nie verstaan nie ek gee hom soveel meer as wat daai girl hom ooit sal kan gee, ekt hom lief met alles in my en ek se en wys dit vir hom so baie en dan sal hy vir my ook se hoe ongelooflik lief is hy vir my. Ek is sy trou vrou sal hy se en ons doen alles maar alles saam, maar ja dan gebeur dit net oor en oor. Waar is vandag se liefde heen. Mense gooi die woorde " Ek is lief vir jou" soooo rond, ek dink nie baie mense kan eers honderd persent seker wees of dt regtg so eg bedoel word nie. Waantoe gaan die lewe vandag...dat mens moet hard to get speel om by iemand n statement te maak of jy moet so wees of so wees, waar is die dae wat liefde net natuurlik gebeur en waar dit regtg opreg is. So moeg vir VERHOUDINGS!! Dit is alles net n pot kak. Hoe kan mense mekaar so seer maak.....Die lewe is darm maar n snaakse ding!!!
Posted on: Wed, 14 Aug 2013 05:56:06 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015