Re-Post: Bianca Binx Viljoen reported as follows: About 5 minutes - TopicsExpress



          

Re-Post: Bianca Binx Viljoen reported as follows: About 5 minutes ago WALMER/P.E. GOEIE NUUS! ASSEBLIEF KYK UIT! Gideon van der Mescht. Hy is vanmiddag in Port Elizabeth by die Spur (Walmer) gesien. Asb versoek die lede in die omgewing om asb op die uitkyk vir hom te wees. Die familie vermoed hy het trauma ervaar en dat hy nou deurmekaar is. ASB enige hulp sal waardeer word!!! See the post below as well on this matter.
Posted on: Tue, 27 Aug 2013 12:47:24 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015