Rian kind kan mos nou nie eintlik glad nie loop vndat ons in die - TopicsExpress



          

Rian kind kan mos nou nie eintlik glad nie loop vndat ons in die Kaap was nie. Maar van gister af sal hy weer klein entjies probeer loop. Vanaand sit ek op die bank en hy kruip ma daar onder rond. Skielik staan hy op hier langs my by die bank en is sommer net laf. Beatjie kyk die besigheid so, draai haar koppie skeef soos sy mAr maak en se: Mamma, ek dink Jesus hou Rian se hand vas. Is die wat hy weer kan loop. Prys die Here!!
Posted on: Thu, 14 Nov 2013 20:14:28 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015