Rykdom het ek nie, maar wat ek wel het is lag, vrede, liefde en - TopicsExpress



          

Rykdom het ek nie, maar wat ek wel het is lag, vrede, liefde en geluk en ek deel dit baie graag met jou.... Maar bo als dra ek ek jou op in my gebede. Om mekaar te waardeer is nie om mekaar elke dag te sien nie, maar om iewers in ons besige dae tyd te maak om aan mekaar te dink, vir mekaar te bid, en mekaar te bemoedig sodat ons kan onthou dat ons aan mekaar gebind word deur GOD se liefde... Geniet n wonderlike dag
Posted on: Fri, 01 Nov 2013 04:53:33 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015