Sagtebal vs Therasapark Donderdag 25 Julie 2013 Die wedstryde - TopicsExpress



          

Sagtebal vs Therasapark Donderdag 25 Julie 2013 Die wedstryde begin 14:15 - 15:15. Daar is net 1 rondte. Wedstryde word op Laerskool Brits se velde gespeel. Spanne wat speel: o/11 A+B asook o/13 A+B. Let wel: o/12 dogters speel o/13B en o/10 dogters speel o/11B liga. Die hempies is splinternuuten moet asseblief nie gestryk word nie. Die Sagtebalbroeke moet met Domestos gewas word om merke uit te haal. As u kind se broek nie reg is nie kan dit self herstel word. Huurkoste vir klere asb.: R50 per stel. Sagtebalgroete M de Beer
Posted on: Mon, 22 Jul 2013 14:21:50 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015