Soveel ouens dink aan die opstanding, bloot in terme van eendag as - TopicsExpress



          

Soveel ouens dink aan die opstanding, bloot in terme van eendag as JESUS terugkom..Dit is so dat die hele skepping smag om verlos te word uit die verslawing aan verganklikheid...Dis so intens, dat jy soms voel jy wurg daaraan..Rom.8:19-25..MAAR God se woord leer ons dat die HEERLIKHEID wat ons reeds sien, die lyding by verre oortref..v18 en 2 Kor.4:16-18..Die hele hoofstuk 8 omskryf hierdie lewe in GELOOF, beheers deur die Gees van JESUS CHRISTUS..wat ons laat uitstyg bo die OT geloof..dit is ver oorvloedig! JESUS HET DIE LEEGHEID KOM AANSPREEK..kom vervul..Ons moet feesvier! GLO ONS DIT? Of is ons nog geestelik dood? (Ef.2..slawe van die sonde, afgesny van die heerlikheid van God) Rom.8:8-13 8 En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie; 9 julle is egter nie in die vlees nie, maar in die Gees, as naamlik die Gees van God in julle woon. Maar as iemand die Gees van Christus nie het nie, dié behoort nie aan Hom nie. Joh. 14:26; I Kor. 2:11. 10 Maar as Christus in julle is, dan is die liggaam dood vanweë die sonde, maar die gees is lewe vanweë die geregtigheid. I Kor. 15:45. 11 En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon. Hand. 2:24. Joh. 5:21. 12 Daarom dan, broeders, is ons skuldenaars, nie aan die vlees om na die vlees te lewe nie; 13 want as julle na die vlees lewe, sal julle sterwe, maar as julle deur die Gees die werke van die liggaam doodmaak, sal julle lewe. Kol. 3:5. Geseend en heilig is die wat deel het aan die eerste opstanding - Openb.20:6. REEDS NOU het ons deel aan Sy opstandingskrag..wat ons in staat stel om te volhard in geloof..al is daar geen oes op die land nie..WANT JY IS VERENIG MET HOM! Elkeen wat sy lewe wil behou, sal dit verloor...Gee oor, dat die HERE jou verander..sodat Hy jou kan gebruik..NOU..tot uitbou van SY koninkryk. Joh 12:24-26 As n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy n groot oes in Chrsitus is die eersteling wat gesterf het..1 Kor.15:20-23 For if the firstfruit is holy, the lump is also holy; and if the root is holy, so are the branches..Rom.11:16 ..to the praise of the glory of His grace, by which He made us accepted in the BELOVED - Ef.1:6 Ons het reeds die onderpand, die deposito van ons erfenis in CHRISTUS..Ef.1:13-14..en dit het EFFEKTE op ons lewe hier en nou..Ef.1:18-23, 2 Kor.3:18.. “Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.” Matteus 5:16 Besin bietjie oor die inhoud: Ef.1:18-20 Ek bid dat HY julle geestesoe so verhelder dat julle kan WEET watter HOOP Sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, hoe hoe geweldig groot SY KRAG is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van Sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het... Eseg.37: 9 Daarop sê Hy vir my: Profeteer tot die gees, profeteer, mensekind, en sê aan die gees: So spreek die Here HERE: Kom aan uit die vier windstreke, o gees, en blaas in hierdie dooies, dat hulle lewendig kan word. Dan. 7:2; 11:4; Openb. 7:1. 10 En ek het geprofeteer soos Hy my beveel het. Toe het die gees in hulle gekom, en hulle het lewendig geword en op hulle voete gaan staan — ’n ontsaglike groot leër! Openb. 11:11.
Posted on: Tue, 29 Oct 2013 09:41:25 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015