Stephen Barnard ja nee... die land van paradys... ou mense, vrou - TopicsExpress



          

Stephen Barnard ja nee... die land van paradys... ou mense, vrou mense en kinders loop alleen en bly alleen... daars mos ni misdaad in SA ni... deure staan oop, vensters oop, daars mos ni misdaad ni. gaan alleen ATM toe, alleen bank toe, alleen winkel toe en alleen winkel toe in di aand, daars mos ni misdaad ni. SA is mos lekr!!!!... maar nou ja om tussen libs en klomp blinde mense te bly bring hartseer en dit omdat ons tussen mense bly wat ni die waarheid glo of wil glo ni... en dan sit ons met kinders wat gebrainwash is, wat ons probeer se alles is OK, ons sit met lib kinders wat hul ou mense oorreed dat alles ok is. ons sit met ou mense se kinder wat niks voel vir hul ouers wat op plase bly en hul ni oorreed om dorp toe of iewerheen veilig te trek ni... ek kry elke persoon jamr wat dood gemaak word, wat verkrag word, wat aangerand word maar hoe lank moet ons nog mense jamr kry wat vra daarvoor?? hoe lank moet ons saam met mense huil wat ni saam ouma winkel toe gegaan het ni, hoe lank moet ons saam huil omdat oupa alleen te moer en gone op n plaas gebly het en nou dood is?? hoe lank gaan my stukkie grond belangriker wees as my lewe?? maar nou... op dowe ore.. Unlike · 2 · Reply · 12 minutes ago Nico Du Preez as vroue duur ringe,hangertjies,armbande ens roond swaai is die gevaar op geroof te word 80% Like · Reply · Edit · 1 hour ago
Posted on: Mon, 18 Nov 2013 16:27:26 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015