TWEE vroue-cops en ’n stotery. Dís waaroor die voormalige - TopicsExpress



          

TWEE vroue-cops en ’n stotery. Dís waaroor die voormalige oorsese rugbyheld Hilton Lobberts blykbaar nou klei trap. Konst. Rolanda Trezires het Dinsdag, Erfenisdag, ’n aanrandingsklag gelê teen Lobberts, wat deesdae vir die Griekwa-rugbyspan uitdraf. Hy het onlangs sy arm gebreek en is tans buite aksie. Lobberts het haar dié aand omgestoot terwyl sy met sy vrou, Varity, in die pad in die Chicago-buurt gestaan en skel het.
Posted on: Fri, 27 Sep 2013 07:20:00 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015