Vandag 21jaar gelede het ek geboorte gegee aan n baba dogter - TopicsExpress



          

Vandag 21jaar gelede het ek geboorte gegee aan n baba dogter egolie ek is baie trots op haar en bid dat liewe jesus haar vandag en die res van haar lewe gn dwarsdeur dra,abba,stoot,gly,trek...ek wil vir my familie baie dankie se wat altyd daar was..vir vriende here,vir ha pa se familie,dankie vr enos ek weet hoe graag sy hom hier wou gehad het ma u weet van beter (r.i.p enos)egollas bly die pragtige kind mammie lief jou baie weet my ma en pa smile vandag da wat hul is lief jou baie,baie al die lof en al die eer kom u toe liewe jesus psalm 23
Posted on: Thu, 29 Aug 2013 01:59:54 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015