Vanoggend staan ek met n smile in my hart op wat nooit eintlik - TopicsExpress



          

Vanoggend staan ek met n smile in my hart op wat nooit eintlik gebeur nie en ek wonder,wat die dag vimy inwag... Ek maak die voorhuis deur oop en sien "wat n lieflike dag",maar voel die temperatuur is nie reg nie dit voel na dood but ek steur my ni. Sit die wasmasjien aan,hoor iemand klop aan die deur,dus my tannie en sy bring 2 vimy die nuus dat my ouma se broer afgesterf het. Dadelik begin my trane te val net om te dink wat hy als vimy in die lewe wou gehad het en hy het altyd vimy gegee as ek iets van hom gevra het of vhm die nodigste gehad het. Sy woorde was altyd aan my "Mickey,j lat ni vjw opmors van n man ni my kind en gaan leer nou verder,maar sorg eers dat jy jou licence het,boeta gaan sommer vijo leer ry met die taxi" wonderbaar,duurbaar,behulpsaam,altyd daar. Dus hy. Ek gaan jou miss boeta,my trane kani ophu val as x so trug dink nie. Viwie gaan onz volgende jaar appels gee,wie gaan vimy bemoedig as my dae so donker lyk of hard bid???? May ur soul rest in peace. R.I.P boeta Kosie.;(;(;(
Posted on: Thu, 01 Aug 2013 09:36:11 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015