Vriende dringende gebed asb. Martin Prerotius, my pleegsus se man - TopicsExpress



          

Vriende dringende gebed asb. Martin Prerotius, my pleegsus se man werk in die DRC Kongo, hy het maandag vermoedelik n beroerte gehad, en weer gister! Hy is vandag uitgevleig terug S A toe, met die Mediese span, hy is drie uur opgeneem in sunninghill medi clinic, waar hul met verskeie toetse begin het. Die mri en ekg wys skoon, die rukkies wat hy wakker is kla hy verskriklik van borspyn, hoofpyn en drukking in sy kop, sy bloeddruk en suurstof inname is baie laag. Hy is kritiek maar stabiel. Daar is nog geen antwoord of idee van wat regtig fout is of die oorsaak van sy mediese toestand is nie. Hy het seder gistermiddag redelik baie "fits" gekry. Asb bid saam dat hul die oorsaak sal kry en dat hy ten volle sal herstel. Dankie Here vr U genade en liefde. Dra Martin, ronel, hul kids en familie deur die krisis, dat almal sal kan sien U is ons God van wonders. Amen.
Posted on: Sat, 17 Aug 2013 19:03:34 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015