Vriende in Jesus sluit aan by ons blad ons staan op vir julle in - TopicsExpress



          

Vriende in Jesus sluit aan by ons blad ons staan op vir julle in Christus naam ons wil julle stem wees hoe meer mense wat aansluit hoe gouer kan ons ons grief skrif uit kry daar waar dit saak maak asb my volk kom ons staan saam in Jesus naam. Ons wil met leiding van die Allerhoogste u stem wees ons kan dit net doen indien ons u ondersteuning het my volk kom staan op staan saam. Ons het geen verbintenis met enige politieke party nie ons is ook nie n politieke party nie. Asb mense dit is belangrik kom staan saam kom ons vat hande kom ons neem die woord en ons beweeg vorentoe dit is vir u
Posted on: Thu, 18 Jul 2013 10:44:09 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015