WOW!!!! Ek moet net hierdie vandag deel!!! Ek het ongelooflik - TopicsExpress



          

WOW!!!! Ek moet net hierdie vandag deel!!! Ek het ongelooflik baie aanslae die laaste ruk gekry en vanoggend n boodskap van my beste vriendin gekry wat sê ek moet die wapenrusting aantrek vir die aanslae vandag. In my stiltetyd vanoggend gee die Here vir my die volgende: Isaiah 54:17 No weapon formed against you shall prosper, and every tongue which rises against you in judgement you shall condemn. If you are serving God and walking in His ways, you can expect the Living God to protect and defend you. God promises to fight your battles supernaturally and to be on your side WHEN PEOPLE TRY TO TEAR YOU DOWN IN WORD AND ACTION!!!! Dalk beteken hierdie vir iemand net so baie soos wat dit vandag vir my beteken het.
Posted on: Thu, 07 Nov 2013 09:26:57 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015