WVJ Gebed / WTJ Prayer -Tannie Marie Bosch [toe reeds in haar - TopicsExpress



          

WVJ Gebed / WTJ Prayer -Tannie Marie Bosch [toe reeds in haar 80s] het so ‘n paar jaar gelede hier by Straatwerk opgedaag om deeglik navraag te doen oor die Waardevol vir Jesus Veldtog. Sy is vroeër die jaar oorlede. Deel van haar nalatenskap is dat sy en haar span reeds 5 991 kinders in George en omgewing bereik het! Ons is dankbaar dat Mavis Sauer die koördineering oorgeneem het. Die span beplan om in 2014 ongeveer 6 000 kinders met WVJ te bereik. Bid asseblief vir hulle op die besondere pad saam met ons Heer. Tannie Marie Bosch [then already in her 80s] arrived at Straatwerk with a keen interest in the Valuable to Jesus Campaign. She passed away earlier this year. Part of her legacy is that she and her team reached 5 991 children in George and the surrounding area! We are thankful that Mavis Sauer now coordinates the campaign. The team plans to reach about 6 000 children in 2014. Please pray for them on this special journey with our Lord. - Bid asseblief vir die span hier by Straatwerk wat besig is met die “verpakking” van die veldtog. Die hoop in ons harte is dat die pakket die hart en gesig van die veldtog effektief sal kommunikeer, aan almal wat die visie op hulle harte het. Please pray for the team here at Straatwerk who is busy with the “packaging” of the campaign. The hope in our hearts is that the kit would effectively communicate the heart and face of the campaign to all who have this vision on their hearts.
Posted on: Fri, 04 Oct 2013 10:29:08 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015