Waarom wil Jesus grootmense in kinderskoene hê? Ek dink dis omdat - TopicsExpress



          

Waarom wil Jesus grootmense in kinderskoene hê? Ek dink dis omdat grootmense so dikwels te groot vir hulle skoene raak. Kort voor lank wil hulle selfs God se skoene aantrek. En let maar op hoe graag ons nou juis hierdie speletjie speel – om God te speel. In die koninkryk van die hemele is daar net één Here. Verder is ons almal kinders. Diep afhanklik. Kinderlik gelowig. Diensbaar. Om in die koninkryk van die hemel te kan ingaan, moet grootmense kleiner groei. Anders gaan hulle nie deur die poort kom nie. – JOHAN SMIT
Posted on: Tue, 08 Oct 2013 07:24:05 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015