Waneer om te POEP - O, gonna ek hoop dis die einde van die - TopicsExpress



          

Waneer om te POEP - O, gonna ek hoop dis die einde van die kerk. Ek kan nie meer sit nie my maag wil werk. Die dominee praat lank en die son sit laag. Die vreeslikste pyne kruip rond in my maag. Eers word ek warm, en dan weer koud. Nog nooit in my lewe was ek al so benoud. Dominee, Dominee praat tog klaar. My rug trek krom die gort is gaar. Dit knal en dit kraak en my derms kreun. Toe los ek n poep wat die gallery laat dreun. Die mense kyk om en ek bloos my bloedrooi. Die skaamste van almal was Sannie, my nooi. Die dominee bly stil sy oe omgedop. Die vrou agter my se hoed sit skeef op haar kop. Kort agter die hakke van die stereo klank. Volg die gemeente se reaksie op die vreeslike stank. Party begin te hoes, en ander te proes. Ander weer waai met sakdoeke woes. My oe traan, my kop die sak. Toe kom die vrees dat ek in my broek sal kak. Geskok na die gerommel soos n donderstorm. Kom ek agter die poep het n knopperige vorm. Die dominee bly stil en gluur my aan. n Ouderling begin woedend sy weg na my baan. My broek is nat en die pype staan wyd. So het ek my laas as kind beskyt. My maag is so seer, my bene die knak. Ek het so wragtig in my broek gek@k. Een ding het ek van kerkgang geleer. As jou maag wil werk, sit naby die deur. En as jou derms begin draai en jou poephol blom. Sorg dat jy vinnig by die k@khuis kom.
Posted on: Sat, 19 Oct 2013 04:30:50 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015