Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie. - Lukas 1:37 - TopicsExpress



          

Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie. - Lukas 1:37 Here, dankie dat U magtiger is as enige iets wat ons wil vernietig. Geen berg is te hoog, of gat te diep vir U om my te help nie. Here, soms vergeet ons dat koning Dawid gereeld tot U gebid en geroep het. Help ons om ook gedurig te bid. Ek vertrou U met elke aspek van my lewe en wese, en weet dat U in beheer is, en alles sal uitwerk vir goed, en tot U eer. In Jesus Naam Amen. - r
Posted on: Thu, 03 Oct 2013 19:55:08 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015