Wat doen n mens in uitenhage as jy 46 en single is behalwe braai - TopicsExpress



          

Wat doen n mens in uitenhage as jy 46 en single is behalwe braai en drink. Jy kan nie gaan fliek of na n trendy bar of enige iets doen nie. De mist se upmarket is die duiwe club waar die mans almal nog op 40 n handlanger vir die local mechanic is. Die vrouens jou gaan pot omdat hulle jou ou like.. Heavy fred en rose west families. Almal laat my dink aan charles manson of die green river killer. Waars my dop. . . .
Posted on: Wed, 09 Oct 2013 16:28:37 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015