Wat n skande, as ek reg onthou het ons amper n soortgelyke geval - TopicsExpress



          

Wat n skande, as ek reg onthou het ons amper n soortgelyke geval in Zwe gehad n tydtjie gelede, arme SAPS, altyd die vark in die verhaal, maar kyk nou net hoe hulle van oral oor deur die ore gewerk word. Dankie vir die in uniform wat onderbetaald en met te min mannekrag en onvoldoende toerusting ons steeds beskerm sonder klag. news24/SouthAfrica/News/Police-units-evicted-over-unpaid-rent-20130819?utm_source=news24-am-newsletter&utm_medium=email&utm_campaign=Newsletters
Posted on: Tue, 20 Aug 2013 11:03:34 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015