Wat te doen met die E-tolls? Is dit net ek, of is daar nog wie nie - TopicsExpress



          

Wat te doen met die E-tolls? Is dit net ek, of is daar nog wie nie seker is waarnatoe nie: my verstand, hart en siel skop daarteen, maar gaan ons soos wetsgehoorsame burgers te bang, en nie lus vir moeilikheid, dit tog wel doen? Ek is trots daarop dat alle volke en inkomstegroepe ten minste lyk of hulle vir n slag saamstaan. Ek het nie tyd en geld om in hofgedinge betrokke te raak nie: maar gaan dit tog so ver moontlik ignoreer en teëstaan. Is dit net ek wat wonder??
Posted on: Mon, 25 Nov 2013 16:25:36 +0000

Trending Topics




© 2015