Welkom op facebook, di plek wa mense jo add as n vriend maar verby - TopicsExpress



          

Welkom op facebook, di plek wa mense jo add as n vriend maar verby jo loop op straat, waar verhoudings perfek is en skelm verhoudings begin, waar leunaars glo hulle praat die waarheid, waar jo vyande jou profiel meer besoek as enige iemand anders, terwyl jou vriende en familie jou blok, en as jy skryf wat jy regtig dink is daar altyd iemand wat dit verkeerd opvat en dink jou status gaan oor hulle....
Posted on: Tue, 23 Jul 2013 15:04:15 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015