Zareth Bouwer Stroebel Die kwaad sit in my. Ek weet nie moet ek - TopicsExpress



          

Zareth Bouwer Stroebel Die kwaad sit in my. Ek weet nie moet ek skreeu of moet ek huil. Nou huil ek soos n baba. Die vernedering en glure wat my soos n arme blanke laat voel. Die vrae van hoe kon SARS soveel mensies en nie net vir my so bitter bitter seer maak. Nie eers omdraai en kyk na die skade nie. Nie eers hi onthou SARS was nie daar toe op haar geskiet is vir SARS, nie daar toe haar kinders geviktiseer is nie, Zambia toe is nie (ensovoorts) Al die ander mensies se goeie dade vir SARS. Nee want die hoogmoed, skynheiligheid, valse trots, lekker kry smile en ek is tog iemand. Die mense wat met die Bybel op die duiwel se rug ry. Bo oor die mensies vlieg en dieselfde tyd hulle diep in die grond in . Mensies van SARS wat seer gekry het en nog seer kry. HOU julle koppe omhoog en laat die mens in jul trots wees en ware liefde van GOD uit julle straal.
Posted on: Thu, 03 Oct 2013 15:53:33 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015