aunt Veronica, my ma, my hart is baie seer vir wat jy deur gaan as - TopicsExpress



          

aunt Veronica, my ma, my hart is baie seer vir wat jy deur gaan as a moeder, nie een ouer verdien dit om deur soveel pyn te gaan nie, dat kinders teen mekaar moet opstaan is hart verskeerend, famile en vriende bid vir haar, sy is net n moeder, oom Cliffie, my pa, jy is veilig wa j is, jy sou dit nie kon hanteer het nie, Michelle se mommy moet haar n drukkie gaan gee en vir haar se ek is baie lief vir, Percy, I salute you my brother
Posted on: Tue, 05 Nov 2013 06:38:17 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015