hoe troos ek jou teen ‘n hart se seer hoe keer ek dat grootword - TopicsExpress



          

hoe troos ek jou teen ‘n hart se seer hoe keer ek dat grootword jou breek hoe plak ek stukkende drome vas hoe help ek as ‘n dolk in jou hart steek grootword is nie vir sissies nie ons weet dit mos nou al die kere wat jou hart in stukke voor jou val hoe troos ek jou teen ‘n hart se seer hoe keer ek dat grootword jou breek hoe plak ek stukkende drome vas hoe help ek as ‘n dolk in jou hart steek die enigste troos wat ek jou kan gee is dat dit maar deel van die lewe is en hoewel jy dit nou nie wil hoor is daar iemand wat nog nie weet dat hy jou mis
Posted on: Fri, 04 Oct 2013 10:29:07 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015