just posted this comment on news24: Ieletjies : - Hierdie - TopicsExpress



          

just posted this comment on news24: Ieletjies : - Hierdie skinderbek van die Kaapse Balie het op goeie gesag verneem die verdediging gaan hul beroep op die nasciturus-fiksie in hul pleidooi om strafversagting. ( " Hint " : n 3de party se onregmatige optrede was die veroorsaakte rede en skuld waarom hy as volwassene dit moeilik vind om in geknelde situasies - dinge rassioneel te deurdink. ) U insette in die verband sal ( as ons klomp arrekate sonder " briefs " vmiddag steak vreet en cheap wyn suip ) - graag ter tafel gele word. ( Mesmeraais nou nie hul koppe met kragladings en ohms nie. Van die blixems beskou dit as hul spesialiteits-gebied. ) Thx man. ( ook vir daai 500-oppies vir my puik gedig ) Read the full article:
Posted on: Wed, 17 Jul 2013 10:39:51 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015