just posted this comment on rapport.co.za: Maka Dram toe jy nog - TopicsExpress



          

just posted this comment on rapport.co.za: Maka Dram toe jy nog Blip was het ons jou geantwoord oor Fiji nadat ons n ruk lank daar gewoon het.!Lees Analysis of Poverty in Fiji deur Wadan Harsey.Getalle Geen vergelyking met hier nie,werk ook nie daar nie- meeste armoede daar is ook"Rural Mense" dieselfde mentaliteit as baie hier, te veel kinders.kan hulle nie versorg nie. Hierdie is RSA met n meerderheid van seker maklik 50 MILJOEN ? swart meer as die paar blankes/ander minderhede.So hoe kan jy sulke belaglike vergelykings maak. Gaan Fiji toe en gaan kyk man.Arm Blankes hier is ONS probleem en ons moet dit uitwys en ook nou SORG Buitelandse Fondse ook bekom word weens die DISKRIMINASIE gebaseer op velkleur vir ons jeug ook! Beurse oorsee.uitruil programme,FONDSE vir Opleiding in verskeie rigtings. al gaa die ANC skreeu soos Spreeus oor dit vir Blankes/minderhede sal wees, te h*l met hulle-Hulle het AL die buitelandse fondse, het AA/kwotas op Universiteite,Opleiding Sentrums- orals ! Dit is ook nou mos net genoeg.! Read the full article:
Posted on: Sun, 23 Jun 2013 06:05:32 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015