Anne-marie Ohlsen Strydom wrote: Nina Schutte wrote: As jy dink - TopicsExpress



          

Anne-marie Ohlsen Strydom wrote: Nina Schutte wrote: As jy dink jou rek is "gehack"doen die volgende! Gaan op jou fb settings, gaan dan na account settings, dan na security. Scroll tot heelonder by active accounts. As jy net 1 het moet daar staan 1. As daar meer is click daarop en gaan kies die ongewende accounts, en delete dit. Share asb die inligting op jou blad, dat ons dit sover moontlik kan versprei.
Posted on: Sun, 23 Jun 2013 16:52:42 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015