Bewystuk A sal gebruik word as bewyse van waar ons was gedurende - TopicsExpress



          

Bewystuk A sal gebruik word as bewyse van waar ons was gedurende daai tyd saam 2 advocates. Bewystuk B sal die sms wees wat gestuur is opvolgend bewystuk C sms wat se wat sy dink ek doen saam die pragtige ordentelike dame en nogals baie fokken kras ook. Deurnag se chats en beskuldigings en gepis en tjank en smeek dat ek moet se ja ek het n verhouding aan met die dame op haar prime is ook beskikbaar. 7ure lank
Posted on: Tue, 23 Jul 2013 18:06:30 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015