Blond kleur haar hare donker en voel vreeslik trots. Sy ry toe na - TopicsExpress



          

Blond kleur haar hare donker en voel vreeslik trots. Sy ry toe na haar sus op die plaas om te gaan afshow... Ry amper in n trop beeste vas...Klim toe uit die kar en se vir die boerAs ek kan raai hoeveel beeste jy het, kan ek een kry? Sekerlik, se die boer... Sy raai toe reg en kies die kleinste besie uit...Boer kyk vir haar en se:As ek die kleur van jou hare kan raai, mag ek my Boerboel terug kry??
Posted on: Fri, 29 Nov 2013 04:39:15 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015