Ek kan nie glo dat dit so baie lawaai en raas en vuil is hier nie - TopicsExpress



          

Ek kan nie glo dat dit so baie lawaai en raas en vuil is hier nie ek sal versmoor as ek hier moet bly. En so baie mense en kare en busste en taxis ag nee wat hier wil ek nie bly nie die ou Queen kan maar die plek hou. Ek moet se het die lekkerste pub fish&chips ge eet en soveel bier jy kan dit nie glo nie en alles bly oop tot ini nag almal het ook rooi neuse seker van die besoedeling en baie bier siesa ek wil nie hier wees nie al betaal hulle my ook niks is mooi nie . Mozambique hier kom ek verlang ook na my diere.
Posted on: Mon, 12 Aug 2013 11:15:40 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015