Good morning every body am in church I want to share the prayer - TopicsExpress



          

Good morning every body am in church I want to share the prayer with you: Dierbare Vader, ek bely dat ek dikwels vas kyk teen my eie behoeftes en my kaarige naturlike bronne. Ek kyk baiekeer dit mis dat u wonderbaarlik en mildelik kan voorsien, Genees tog my ongeloof gee my die visie van Elia, Elisa en Jesus, sodat ek kan leer om te vertrou dat u sal voorsien help my om alles in U hande te plaas. Help my in Jesus nam
Posted on: Sun, 23 Jun 2013 08:19:21 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015