Hi almal... Ek weet ek kon nie by julle almal uitkom om te groet - TopicsExpress



          

Hi almal... Ek weet ek kon nie by julle almal uitkom om te groet nie. So vir die wat ek gemis het bye-bye! Sien julle weer oor 2 weke! Ons gaan nou ry Johannesburg toe... Ons vlug vertrek vanaand 23:15 Amsterdam toe. Dan is dit Europa toer en dan Finland toe vir die Kongres. Ons het besluit om nie ons selfone se roaming te aktiveer nie so julle sal ook nie kan bel nie. Sorry daaroor! Maar vir die volgende twee weke is nou rus en vrede (hopelik:-)) daar in die vreemde! En ek is natuurlik bitter excited oor my praatjie op die Kongres. Cheers!!! Liefde en vrede vir julle almal!
Posted on: Mon, 16 Sep 2013 05:20:58 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015