Hi julle. Dit is met hartseer dat ek die volgende skryf. Hieraan - TopicsExpress



          

Hi julle. Dit is met hartseer dat ek die volgende skryf. Hieraan is ek self skuldig en dit is die grappie deel maar Vader se dat ons vir ons vyande moet bid. Ek verstaan vandag beter en die eending wat help is wat bid ek? Ek kyk en ek hoor wat als vandag gedoen is in die naam van die bomplanter en ek wonder wat hierdie mense dan gister en die dag voor dit en more gaan doen. Sal dit nie wonderlik wees as die hele wereld net een min perdag aan Jesus van Naseret afstaan nie. Hy het ons kom red met liefde. Die blindheid van hierdie wereld maak my siek. Ek verstaan waarom Vader aan YaHSHua gese het dat HY aan SY regterkant moet sit totdat HY SY vyande aan HOM onderwerp het.
Posted on: Thu, 18 Jul 2013 18:29:25 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015