Matriek afskeid fonds insameling Mark 21 September by Van Dyk Park - TopicsExpress



          

Matriek afskeid fonds insameling Mark 21 September by Van Dyk Park shopping centre (langs carnival mall) *Sangers en Vermaak *Lekker stalletjies Great kos en stunning produkte om te sien. * Vermaak en springkastele vir die kinders *Wors en braai komp, kan jul vir Nataniel beat met die lekkerste wors in die wereld Inskrywing fooi R50 kontak my Lisa vir meer inligting * Cupcake komp, wie kan vir ons n Van Dyk Park record opstel met die meeste cupcakes eet. inskrywing fooi R50 kontak Lisa vir meer inligting. * Mej en Meneer Van Dyk Park Model komp. Ouderdom 4 tot 16. Inskrywing R50 Photo shoot en nog meer pryse om te wen. Kontak Lisa vir meer inligting. * Van Dyk Park se nuutste Idol. Wie gaan Van Dyk se Gerhard Steyn of Paticia Lewis wees. Groot pryse om te wen. Inskrywing R100. Kontak Lisa vir meer inligting. Die belangrikste informasie, die dag is spesiaal gemaak vir Matriek seun en dogters wat nie bevoorreg is om dit te kan bekostig nie. En Wat graag daar wil wees, dis n groot droom vir n persoon om matriek klaar te maak en sy Matriek Afskeid te kan bywoon. Kom en geniet die dag saam met ons en maak hulle drome waar. Vir meer ingligting skakel lisa by 0834173038 of email lisabritz0@gmail of add my by bb 27b27ec4 Stalletjie invermasie kontak Rain by 0761922392 of email kotzeluizette@gmail of add haar op bb297Eb1ec If you want happiness for an hour, take a nap. If you want happiness for a day, go fishing. If you want happiness for a year, inherit a fortune. If you want happiness for a lifetime, help somebody. God Bless.
Posted on: Mon, 02 Sep 2013 06:01:00 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015