More more Fam en Fb Frendz!! Here ek staan voor n bondeltjie - TopicsExpress



          

More more Fam en Fb Frendz!! Here ek staan voor n bondeltjie geestelike wasgoed. My mandjie loop oor. Dit is wasdag tussen my en U. Kom ons sorteer Here. Met U hoef ek nie op winkel rakke vlekverwyderaars te gaan soek nie. U ken self my donker hart. Was my en hang my in U sonlig, al wapper ek teesinnig in die wind van geregtigheid en verwyder my nie van die lyn voordat ek weer skoon en bruikbaar in U diens losgemaak kan word nie. Mag al my maatjies die wonderlikste dag he!! Mwahugzz!!
Posted on: Wed, 09 Oct 2013 06:53:23 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015