My God, My Anker wrote: Ons is soms vinnig om opinies uit te - TopicsExpress



          

My God, My Anker wrote: Ons is soms vinnig om opinies uit te spreek oor ander, mense te oordeel...en selfs wraakgedagtes hardop te deel met die wereld. Hoe maklik vind ons fout met mekaar, versprei sommer net n hoorsê-geruggie vir die pret...of raak onwaarhede kwyt om jou eie liggie meer helder te laat skyn? Elkeen van ons is uniek gemaak deur GOD...hoe durf enigeen Sy handewerk afkraak? Niemand is perfek nie....
Posted on: Mon, 28 Oct 2013 12:07:58 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015