My Liefste Maats in Christus Jesus, Mag elkeen van julle more se - TopicsExpress



          

My Liefste Maats in Christus Jesus, Mag elkeen van julle more se Sondag Geseende Dienste geniet. Ek seen elke Vergadering en Diens wat more in Jesus Christus gehou gaan word. Elke Pastoor, Amp, Leier & Helper, wat die Woord gaan bring, Regoor SA en die hele wereld, seen ek dat hulle in almal se harte die Woord sal plant!! Heilige Gees, ek nooi U hartlik uit om in ons harte te kom brand en elke persoon sal aanraak. En permanent in ons kom woon. In Jesus Christus Naam, Shalom Amen Amen... Geseende Sondag Dienste Almal..... ~Amanda~
Posted on: Sat, 30 Nov 2013 19:12:17 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015