O Heer Ek kom vanaand en ek se vir U dankie dat U ons gebede - TopicsExpress



          

O Heer Ek kom vanaand en ek se vir U dankie dat U ons gebede verhoor het, dankie dat my liefie weer vanaand by die huis kan wees en beter is. Here hou my liefie styf teen U vas vanaand met die wete dat alles okay sal wees vir ons toekoms. Here ek vra dat U asb my liefie, ons families en vriende vanaand styf vas en ek vra dat U die Engele sal stuur om oor ons te waak. Ek vra dit alles in die Naam van Abba Vader. Amen
Posted on: Thu, 18 Jul 2013 19:54:46 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015