Oky mammas... Die kompetiesie begin more tot vrydag aand 10uur! - TopicsExpress



          

Oky mammas... Die kompetiesie begin more tot vrydag aand 10uur! Dan gaan ons admins saterdag die top 10 kies en dan sit ons die tien wenners saterdag aand. Ons gee jul kans tot maandag oggend om tussen daai 10 te like! Die een met die meeste likes wen!!! Oky? Van more af soek ek fotos van jou kind waar hy/sy die veilste is!! Of hul in moder speel/koekies eet/jou make up in gevaar het... Enige iets wat veil maak! *A*
Posted on: Wed, 25 Sep 2013 19:50:35 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015