Ons kry eergisternag die volgende SMS van ’n Metro-polisieman: - TopicsExpress



          

Ons kry eergisternag die volgende SMS van ’n Metro-polisieman: Hi, vanaand by die weegbrug in Akasia kom my swart senior superintendent baas na my en sê hy was vandag by vergaderings gewees oor Mandela se dood. Gedenkdienste gaan by Soccer City gehou word en gedenkdienste vir sy amptelike begrafnis ook in Qunu en Pretoria. Die Ekurhuleni Metropolitan Munisipaliteit se motorfietse gaan sy begrafnis doen in Qunu saam met die weermag en SAP — hulle moet vandag (17 Julie) die plekke besoek, môre moet hulle planne in wees. Ek is ook gesê dat ek vir ’n ruk lank van die huis af weg sal wees. Ons moet die gaste wat die begrafnis bywoon, gaan beskerm. Julle sal versigtig moet wees, want in dié tyd sal daar geen polisiëring (m.a.w. polisiebeskerming) in Johannesburg óf Pretoria wees nie! Later het hy weer ‘n SMS gestuur: Mandela se gesin het gister op sy verjaarsdag om 12:00 uur vir hom ‘n avondsmaal in die hospitaal gehou met die hoop dat hy sou opstaan — net soos na die die Laaste Avondsmaal met die Messias gebeur het! Sy dogter het later op SABC2 nuus gesê sy het gebid: ‟Our Father, which art in Houghton. Hallowed be thy name. Thy kingdom come. Thy will be done, as in heaven, so on earth…” en wat daarop volg. ’n Mens sidder oor al hierdie lasterlikhede, en wonder hoe lank die Almagtige dit nog gaan duld? In swart skole dwarsoor die land is kinders op 17 Julie met die aanbreek van die laaste periode saal toe geroep. Daar is hulle toe aangesê om by die huis te gaan vertel dat “Mandela se masjiene” op sy verjaarsdag afgeskakel gaan word, en dat hulle ouers dit aan die wit mense moet oordra. Hulle is egter gerusgestel dat die masjiene nie regtig afgeskakel sal word nie. ’n Swart vrou wat al 20 jaar lank by ’n blanke gesin in die Oos-Rand werk, het vanoggend hierdie boodskap aan hulle gebring. Sy self kon nie sê wat die rede daarvoor is nie. Vriende van George het ons ook gebel en meegedeel hulle werkers het kom vertel die masjiene sou afgeskakel word. Presies wat probeer die ANC met hierdie kat-en-muis-speletjie rondom Mandela se dood bereik? Wil hulle ons waarsku? Ons bang maak? Of is dit bloot ’n gekskeerdery? As u dalk meer inligting het, hoor ons graag van u.
Posted on: Sun, 21 Jul 2013 22:58:54 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015