■Ons smag na God se Waters van Rus omdat die golwe van die lewe - TopicsExpress



          

■Ons smag na God se Waters van Rus omdat die golwe van die lewe besig is om ons te laat verdrink en ons weet nie hoe om daaruit te kom nie. ■Ons het die groen gras onder die koeltebome langs God se Waters van Rus bereik. ■Hier span ons uit om gereed te maak om die reis wat God vir ons voorberei voort te sit. ■Daarom gaan ons hier ons probleme aan Sy Voete lê, ■Sy Woord bestudeer vir rigtingwysers op die pad vorentoe. ■Aan Hom alle eer een toeweiding bring wat Hy verdien. ■My passie in die lewe is om God toe te laat om deur my ‘n verskil in my medereisigers op die lewenspad se lewens te maak. ■Ek doen dit omdat dit God se opdrag aan ons elkeen is om Sy Woord uit te dra en ek die fontein in my binneste nie kan keer nie. «JaNi»
Posted on: Thu, 17 Oct 2013 06:01:37 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015