Pappie, presies 6 maande terug op die tyd het pappie ons verlaat, - TopicsExpress



          

Pappie, presies 6 maande terug op die tyd het pappie ons verlaat, my hart pyn vreeslik, pa se stem hoor ek nog as ek by pa se kamer verby loop, ek hoor nog die kar by die huis inry, dit raak nooit makliker nie, maar ek moet nou aangaan met die lewe, ek moet nou afsluit en aangaan, maar ek sal nooit vergeet nie en ek sal nog altyd na jou foto kyk en verlang... Vrede in hemel, ons mis jou meer as wat woorde kan verduidelik...
Posted on: Fri, 27 Sep 2013 00:05:23 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015