SMART ID Kaart Veltog Inligting: • Die nuwe Smart ID kaart is - TopicsExpress



          

SMART ID Kaart Veltog Inligting: • Die nuwe Smart ID kaart is hierdie jaar 2013 deur die Regering bekend gemaak. • Alle Suid- Afrikaaners sal uitgenooi word om aansoek te doen vir die Smart ID volgens hul geboorte-maand. • Die Smart ID Kaartjie sal gratis uitgereik word vir alle 16 Jariges wat vir die eerste keer aansoek doen. • Alle ander aansoekers sal verplig wees om honderd en veertig rand (R140.00) vir hul Smart ID kaartjies te betaal. • Die proses om die Smart ID Kaartjies vir die hele 50miljoen Suid Afrikaaners uit te reik sal ‘n paar jaar neem, so wees asseblief geduldig. • Die kaartjie is veilig en sterk en kan nie maklik mee gepeuter word nie.
Posted on: Tue, 10 Sep 2013 09:33:51 +0000

Trending Topics



:30px;"> Year End Appreciation 2 members. It has been an extraordinary
¿Cuando se rebelará la gente digna dentro de los sindicatos

Recently Viewed Topics




© 2015