k het baie groot hulp nodig. My klein boerboel se beentjie is - TopicsExpress



          

k het baie groot hulp nodig. My klein boerboel se beentjie is gisteraand half af gebyt deur my pit bull hond. Ek moet haar nou Johannesburg toe stuur en dit gaan my R15000 kos om haar beentjie weer reg te kan kry anders gaan sy hom verloor. As enige iemand dalk van iemand weet wat my kan help om die beentjie weer reg te kan kry asseblief skakel my op: 0844231398 groot asseblief my hart is vreeslik seer. Ek het regtig nie daardie geld nie. Baie dankie.
Posted on: Mon, 23 Sep 2013 10:42:25 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015