@2097 Ouens van Tuks skinner. . . Daars n ou waarvan ek baie hou, - TopicsExpress



          

@2097 Ouens van Tuks skinner. . . Daars n ou waarvan ek baie hou, maar hy is of vrek skaam of net so besig met lewe dat hy nie eers dink aan meisies nie. Wat kan ek doen dat hy my moet raak sien? Ons kuier saam en ek probeer sy aandag kry sonder dat hy besef ek doen dit, maar ek sukkel. Nes ons lekker begin praat kom vriende en meng in ons gesprekke in en hy is GLAD nie iemand wat Whatsapp of so iets nie, so ek kan nie met hom so gesels en hom beter leer ken nie. So basies wil ek hom uitlok om met my te WILL praat, sodat hy tenminste my sal whatsapp of as vriende weer loop dat hy na my toe sal kom en verder praat...
Posted on: Thu, 05 Sep 2013 08:55:52 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015