3jr gelede die 24ste agust 2010 skryf my kind jean.pierre n brief - TopicsExpress



          

3jr gelede die 24ste agust 2010 skryf my kind jean.pierre n brief aan die gemeente van die kerk om dankie te se vir die gebede vir my aunty.sussie so almal haar ken en eer dat die here haar aangeraak het sy was siek die 25ste sterf hy in train taxi ongeluk en nou verlaat my aunty ons 2mde my moeder sussie ek sal jou mis want jy was my 2de ma baie mense het gedink sy my ma vir my was dit my ma.baie hartseer.
Posted on: Sat, 05 Oct 2013 21:13:48 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015